Quantcast
Channel: The Art Of Sound » Welgelee
Viewing all articles
Browse latest Browse all 2

Maraldi & Eugene | Welgelee

$
0
0

Maraldi en Eugene het Welgelee gekies vir hulle troue, en dit was regtig `n goeie keuse. Eugene, as Trou Videograaf, ken baie venues, en Welgelee het alles wat hy vir hulle troue wou he. Welgelee het regtig die laaste jaar ontsettend baie gedoen om hulle venue een van die pragtigste venues in die Wynlande te maak! Hulle is ook veral ingestel om mishandelde perde te re-habiliteer, en die perde bied natuurlik ook foto geleenthede.

Baie dankie Maraldi en Eugene, vir die gellentheid om julle groot dag te kon deel. Swierige dansers Stylvolle tafel dekor Liedesduiwe Kyk hoe mooi! Uitstekende foto geleenthede Stralende paartjie Almal het heerlik gedans Pragtige seremonie venue Stefan aan diens. Lekker skadu vir die gaste Die egpaar laat die liefdesduiwe los Kyk so `n koek!


Viewing all articles
Browse latest Browse all 2

Trending Articles